Veilig & Gemaklik

  • Kom ontmoet jou baba in volle 3D en 4D by ons spesiale en rustige atmosfeer.
  • Almal is welkom by die sonar, so bring die hele familie om die geleentheid saam met jou te kom geniet.

 

Bespreek Nou!»

Onvergeetlike Ervaring

  • Ons bied fotos en videos in volle 3D en 4D van jou baba.
  • Die 3D is die fotos van die baba en 4D bied 'n ekstra dimensie naamlik videos.
  • Kom ontmoet jou kleinding en vang alles vas op DVD.

 

Meer Oor Ons»

Ons Dienste

  • Ons sonar masjien is die nuutste mobile Mindray M7 masjien.
  • Dit verseker duidelike beelde en videos wat jy en jou familie nog vir jare kan geniet.
  • ‘n Sonarsessie is 45 minute lank, en na die tyd ontvang jy n dvd met al die fotos en videos op.

 

Ons Dienste»