"Hi, dit is so oulikies. Mens kan die klein mensie mooi sien…"
Nancia Brits
"Wat n wonderlike voorreg om jou babatjie so te kan sien - maak elke Mamma se hart warm"
Johann Pretorius
"Pappa,sy lyk nes jy en ons waggies vir jou!! lief vir jou my man…"
Leana Jacobs
"Met vandag se tegnologie, dit is wonderlik. sy gaan net so pragtig soos haar ousus wees."
Andriesa Nel
Julie Pieterse
Tel: 083 733 6699
30 Donald Murray Avenue / Donald Murray Laan 30 Park West / Parkwes Bloemfontein Bloemfontein 9301
Please wait