COVID-19 Corona Virus South African Resource Portal
MORE INFO
"Hi, dit is so oulikies. Mens kan die klein mensie mooi sien…"
Nancia Brits
"Met vandag se tegnologie, dit is wonderlik. sy gaan net so pragtig soos haar ousus wees."
Andriesa Nel
"Wat n wonderlike voorreg om jou babatjie so te kan sien - maak elke Mamma se hart warm"
Johann Pretorius
"Pappa,sy lyk nes jy en ons waggies vir jou!! lief vir jou my man…"
Leana Jacobs